Dear FutureMe,ek is so lief vir jou.Hello Genna,dit is ek van 2023 maar jy is nou aan die EINDE van 2024,dit klink so futuristic lol,ek voel asof ek nooit gewoont sal raak aan om 2024 te sê nie,of wat?Anyways jy het letterlik so moeilike jaar deur gemaak,en maak nie saak wat gebeur nie ek is so lief vir jou,hou net jou kop op en dink positief.Maar...voor ek begin met iets anders...MOET ek eers 'n BAIE belangrike vraag vra,WAS.JY.HOOFLEIER?!?!En as jy nie was nie,almal weet jy het dit verdien en dat die skool 'm vertraagde keuse gemaak het.Jy gaan nou amper hoërskool toe,ooolalaa ek hoop jy vind vir jou die perfekte ou en geniet hierdie nuwe chapter in jou lewe.Onthou ALTYD hoe amazing en awesome jy is en dat jy die op en af in jou lewe het,moenie die verkeerde vriende kies nie want hulle beïnvloed hoe jy is baie EN jy word geken vir jou vriende,glo my.Ok ek wonder wie jy nou van hou,maar jy gaan seker cringe as ek sê wie ek van hou,anyways ek hou nou van MAXXX 😜🙈Ok so my 2023 ding wat ek verlief op is,is...TAYLOR SWIFT!!!!En ja ek hoop REGTIG EGTIG hierdie is nie soos jou Anime phase nie... 🤮.Laas jaar was ek...interressant.Anyways as jy nie meer 'n Swiftie is nie,is dit seker ok maar ek hoop jy onthou hoe BAIE Taylor Swift jou gehelp het.As jy dalk dink daaroor probeer net teruggaan.Maar al doen jy nie "Lyttmats" 😉 Ek hoop jy weet wat dit beteken.Ek wonder,lyk jy anders?AS jy vetter is... 👏KRY👏DIE👏BABYFAT👏AF!!!👏I mean gaan ASSEBLIEF tenminste gym toe in gr.8!!Ek hoop dit gaan goed met die visse en honde...en met jou en jou vriende.Hou jouself veilig asseblief en wees lief vir jouself.Ooo en hoe was die JAMES BLUNT CONCERT???!!!Ek hoop jy kon darem dit geniet,al het T.S. nie SA toe gekom nie...Let's try again in 2025,watchu say?Ok kom ons kyk of julle nog die volgende woorde gebruik:Slay,gyat,deez nuts,only in ohio.Jy het seker so erg gecringe nounet.Hoe gaan dit met die fasion en jou taste in klere?Het dit verander?Oh en nog 'n BELANGRIKE vraag IN.WIE.SE.KLAS.WAS.JY. as jy in 'n slegte klas was is ek vreeslik jammer dat dit seker jou hele jaar op gedonder het.Ok ek hoop regtig jy doen nog hokkie,dis altyd lekker.En... her jy 'n bf?Oh ja en ek wil net vra hoe gaan dit met Matti en Taylor se "relationship"oop...Oh en moenie enige enemies maak nie asb,be kind.Oms ek lê nou buite op 'n pienk kombers en eet die besties wat Noenoe vir my gegee het vir kersfees,terwyl spike in my oor asem haal want dis warm🥵 Anyways...hoe gaan dit?Hoop dit gaan goed.Ek is eintelik baie bang vir graad 7,gelukkig is jy nou deur...nê?😭 Onthou ek is altyd lief vir jou en jy moet altyd probeer kind wees en jou beste gee met alles,ek wens net die beste vir jou vir al die jare wat kom in hoërskool en ek hoop jy maak baie goeie vriende in hoërskool en party lekker en kry jou firstkiss...woah het jy al jou first kiss gehad,dit klink so akward anyways ja hoop die here seën jou.En ek hoop jy hou van wat jy kry vir kersfees,as jy nie hierdie jaar gevra het nie vra vir 'n burr basket volgende jaar 😉 Ek is soooo lief vir jou maar hierdie is die laaste keer wat jy van 2023 Genna sal hoor so,hierdie is Genna Claassen signing off...Hoop die beste vir jou en nig 1 ding moenie laat anders mense oral op jou trap en jou reputation probeer opvoeter nie,jy sal altyd bejeweled bly al is daar so ******* en as jy vloek,probeer nie asb probeer net en bly bejeweled,mwah 😘♥️💙
Epilogue
about 1 year laterSuprise surprise…ek was nie hoofmeisie nie.Maar na ‘n paar maande in...
This user has written an update to this letter.To see what they wrote, please
Sign in to FutureMe
or use your email address
Create an account
or use your email address
FutureMe uses cookies, read how
Share this FutureMe letter
Copy the link to your clipboard:
Or share directly via social media:
Why is this inappropriate?